


GreenLeaf Residential Estate – Secure Modern Living in Kenleaf, Brakpan
This new development offers secure and modern apartments designed with both style and practicality in mind. Featuring energy-saving induction geysers, gas stoves, prepaid utilities, and quality finishes, these homes are built to keep monthly costs low while maintaining comfort and convenience.
The estate provides 24-hour security, guardhouse-controlled access, and allocated parking for residents. With all transfer and bond registration costs included and 100% bond finance available for qualifying buyers, GreenLeaf is the ideal choice for first-time homeowners, families, and investors alike.
Perfectly located close to shopping centres, schools, and main highways, GreenLeaf Residential Estate combines lifestyle convenience with lasting value.
GreenLeaf Residential Estate – Veilig & Modern in Kenleaf, Brakpan
Hierdie nuwe ontwikkeling bied veilige en moderne woonstelle wat styl en praktiese ontwerp kombineer. Met energiebesparende induksie-geisers, gasstowe, voorafbetaalde nutsdienste en gehalte-afwerkings, is hierdie huise ontwerp om maandelikse kostes laag te hou sonder om gemak in te boet.
Die landgoed bied 24-uur sekuriteit, ’n wagpos met beheerde toegang en toegewyde parkering vir inwoners. Met alle oordrag- en verbandregistrasiekoste ingesluit en 100% verbandfinansiering beskikbaar, is GreenLeaf die ideale keuse vir eerstekeer kopers, gesinne en beleggers.
Die ontwikkeling is sentraal geleë naby winkelsentrums, skole en hoofweë – wat ’n veilige leefstyl met gerief en waarde kombineer.
|
Angeline Van Tonder
|