


This stunning, modern double storey home in Sonneveld Estate, Brakpan offers the perfect combination of elegance, functionality, and prime estate living.
Boasting 4 luxurious bedrooms and 3 bathrooms, the home features a main bedroom with a private walk-in dresser. The beautifully designed open-plan recreational rooms flow seamlessly, creating a sense of light and space throughout.
The stylish kitchen, finished with granite tops and ample cupboard space, is perfect for family living and entertaining. An enclosed entertainment area with a built-in bar, along with an outdoor patio, ensures unforgettable gatherings with family and friends.
The property includes 3 garages with direct access into the home and is perfectly positioned on a sought-after corner stand, overlooking a tranquil park.
This is estate living at its best — secure, spacious, and modern.
Contact me today for a private viewing of this magnificent home.
Hierdie pragtige, moderne dubbelverdiepinghuis in Sonneveld Estate, Brakpan bied die perfekte kombinasie van styl, funksionaliteit en veilige landgoedlewe.
Met 4 luukse slaapkamers en 3 badkamers, beskik die huis oor ’n hoofslaapkamer met ’n privaat stap-in kas. Die pragtig ontwerpte oopplan-leefareas vloei naatloos saam en skep ’n gevoel van ruimte en lig.
Die stylvolle kombuis, afgewerk met granietblaaie en ruim kasruimte, is ideaal vir gesinslewe en onthaal. ’n Geslote vermaaklikheidsarea met ingeboude kroeg, saam met ’n buitepatio, bied die perfekte omgewing vir gesellige byeenkomste.
Die eiendom sluit 3 motorhuise in met direkte toegang tot die huis en is perfek geleë op ’n gesogte hoekperseel met ’n uitsig oor ’n rustige park.
Dit is landgoedlewe op sy beste — veilig, ruim en modern.
Kontak my vandag vir ’n privaat besigtiging van hierdie manjifieke huis.
|
Angeline Van Tonder
|