


A One-of-a-Kind Masterpiece in Sonneveld, Brakpan!
This functional yet stylish family home embodies elegance, comfort, and an unmatched living experience. Situated on a remarkable 2 157 m² stand, this property combines peace of mind with total privacy in an exclusive setting.
From its flowing living, dining, and entertainment areas to its flawless finishes, every corner is designed with distinction.
Beautifully designed kitchen with top-quality finishes
Large upstairs room – ideal as a Gym or Home Office
Granny Cottage that can easily be integrated with the main home
Solar back-up system for uninterrupted living
50 000L water retaining tank
Pizza oven – perfect for family gatherings
Jacuzzi for ultimate relaxation
120 m² garages providing ample parking and storage
Exploding with design, character, and lifestyle potential, this magnificent property is a rare find for the discerning buyer or investor.
Contact us today to arrange your exclusive viewing.
’n Unieke Meesterstuk in Sonneveld, Brakpan!
Hierdie stylvolle en funksionele gesinshuis bied elegansie, gerief en ’n ongeëwenaarde leefervaring. Geleë op ’n indrukwekkende 2 157 m² erf, bied hierdie eiendom vrede van gees en volkome privaatheid in ’n gesogte omgewing.
Van die vloeiende leef-, eet- en vermaakareas tot die foutlose afwerkings, is elke hoek ontwerp met onderskeid.
Pragtig ontwerpte kombuis met topgehalte afwerkings
Groot boverdieping kamer – ideaal as Gimnasium of Tuis Kantoor
Ouma Woonstel wat maklik deel kan word van die hoofhuis
Sonkrag rugsteunstelsel vir ononderbroke leefstyl
50 000L water tenk
Pizza oond – perfek vir gesinsbyeenkomste
Jacuzzi vir ontspanning
120 m² motorhuise met volop parkeerplek en stoorruimte
Met styl, karakter en leefstyl-potensiaal, is hierdie eiendom ’n seldsame vonds vir die veeleisende koper of belegger.
Kontak ons vandag vir jou eksklusiewe besigtiging.
|
Angeline Van Tonder
|