
Charming 2-Bedroom Home Near Schools – Parys
Perfectly located close to schools, this well-maintained 2-bedroom home offers a wonderful blend of convenience, comfort, and character — ideal for small families, couples, or first-time buyers.
2 spacious bedrooms with built-in cupboards
1.5 bathrooms – full bathroom with bath & shower, plus separate toilet
Functional kitchen and living spaces designed for everyday comfort
Dedicated washing room for added practicality
Lovely private garden with space to relax
Built-in braai and pizza oven – perfect for weekend entertaining
Single garage + additional carport for secure parking
? Asking Price: R795,000
Move-in ready and superbly located, this gem won’t stay on the market for long.
? Contact us today to arrange your exclusive viewing!
Bekoorlike 2-Slaapkamerhuis Naby Skole – Parys
Hierdie netjiese 2-slaapkamerhuis is perfek geleë naby skole en bied die ideale kombinasie van gerief, styl en praktiese leefruimte — ideaal vir jong gesinne, paartjies of eerstekeer-kopers.
2 ruim slaapkamers met ingeboude kaste
1.5 badkamers – volledige badkamer met bad & stort, plus aparte toilet
Funksionele kombuis en leefareas vir gemaklike daaglikse gebruik
Afsonderlike waskamer vir ekstra gerief
Pragtige tuin met genoeg spasie om te ontspan
Ingeboude braai en pizza-oond – ideaal vir naweke en gaste onthaal
Enkelmotorhuis + ekstra afdak vir veilige parkering
? Prys: R795 000
Hierdie intrek-gereed woning is ‘n seldsame kans in ‘n puik ligging.
? Skakel ons vandag vir jou privaat besigtiging!