This well-positioned smallholding offers the perfect combination of farm-style living and modern convenience – located only 3 km from Thabazimbi and close to shopping centres and local amenities.
Main Residence
Spacious 5-bedroom, 2-bathroom home
Large dining room and inviting living room near the front entrance
Generous kitchen with ample workspace and storage
Additional Rooms & Outbuildings
3 external rooms offering flexible use as guest rooms, offices, or storage
Outdoor washing room
Single garage and tool shed
Two open storage areas
Outdoor Living
Rustic braai area beside a refreshing splash pool – ideal for entertaining
Plenty of space for gardening, keeping small livestock, or expanding the home’s outdoor facilities
Perfectly suited for those wanting to enjoy the tranquility of rural living while remaining minutes from town conveniences, this property is a rare find.
Hierdie goed-geleë kleinhoewe bied die perfekte kombinasie van plaasleefstyl en moderne gerief – slegs 3 km vanaf Thabazimbi en naby winkelsentrums en plaaslike geriewe.
Hoofwoning
Ruim 5-slaapkamer, 2-badkamer huis
Groot eetkamer en uitnodigende sitkamer by die voordeur
Ruim kombuis met volop werkspasie en bergplek
Bykomende Kamers & Buitegeboue
3 buitekamers wat gebruik kan word as gastekamers, kantore of stoorruimte
Buite waskamer
Enkelsmotorhuis en werktuigstoor
Twee oop stoorareas
Buitelewe
Ouerwetse braai-area langs ’n verfrissende plonspoel – ideaal vir vermaak
Baie ruimte vir tuinmaak, kleinvee of die uitbreiding van buitefasiliteite
Perfek vir iemand wat die rustigheid van die platteland wil geniet terwyl dit net minute van dorpsgeriewe af is – ’n seldsame geleentheid.