Enjoy secure and stylish living in this well-priced, well-designed home located in the sought-after Fijnbos Paradijs Estate in Mossel Bay.
This neat two-bedroom property features built-in cupboards in both rooms, and a functional single bathroom to serve the home. The open-plan kitchen and living area offer space and flow, ideal for relaxed daily living or casual entertaining.
Step outside to your private braai area, perfect for enjoying the coastal lifestyle. Additional features include a private washing line, single garage, and an extra parking space.
The home is also pet-friendly—an increasingly rare find in secure estates.
A gas geyser is installed, adding energy efficiency and convenience.
This property offers excellent value, whether you’re looking to invest, downsize, or purchase your first home in Mossel Bay.
Geniet veilige en stylvolle leefruimte in hierdie netjiese, goed-geprysde huis geleë in die gewilde Fijnbos Paradijs Landgoed in Mosselbaai.
Die eiendom beskik oor twee slaapkamers met ingeboude kaste, en ‘n funksionele enkelbadkamer. Die oopplan-kombuis en leefarea bied gemaklike vloei, ideaal vir daaglikse leef of informele onthaal.
Buite wag ‘n privaat braai-area vir rustige kuiergeleenthede. Die eiendom sluit ook ‘n privaat wasgoedlyn, enkelmotorhuis en bykomende parkeerplek in.
Dié huis is troeteldiervriendelik—’n skaars kenmerk in veilige landgoedere.
‘n Gasgeiser is geïnstalleer vir energiedoeltreffendheid en gerief.
Hierdie eiendom bied uitstekende waarde, hetsy jy wil belê, kleiner wil woon, of jou eerste huis in Mosselbaai wil koop.