Secure & Low-Maintenance 3-Bedroom Apartment in Thabazimbi
This well-kept 3-bedroom apartment offers secure and comfortable living, ideal for small families or those seeking to downscale for retirement in Thabazimbi.
Set in a quiet and well-managed complex, the property provides peace of mind with security features including a gated entrance, surveillance cameras, and garden maintenance services. A palisade-enclosed front yard adds an extra layer of privacy and safety.
Inside, you’ll find a spacious open-plan kitchen and living area with air conditioning. The main bedroom is also air-conditioned and fitted with built-in cupboards, while the second and third bedrooms offer additional built-in storage.
A full bathroom serves the home, and the garage has been thoughtfully converted into a versatile space that can function as a laundry, study, or even a fourth bedroom.
The paved backyard includes a washing line and offers a clean, low-maintenance outdoor area. An inverter system ensures added convenience during power outages.
This apartment combines functionality, security, and simplicity—perfect for easy, stress-free living in Thabazimbi.
Veilige en Onderhoudsarm 3-Slaapkamer Woonstel in Thabazimbi
Hierdie netjiese 3-slaapkamer woonstel bied veilige en gemaklike leefruimte, ideaal vir klein gesinne of diegene wat wil afskaal vir aftrede in Thabazimbi.
Geleë in ‘n stil en goed-bestuurde kompleks, verseker die eiendom gemoedsrus met veiligheidskenmerke soos ‘n toegangshek, toesigkameras en tuinonderhoud. Die voortuin is met ‘n palissadeheining omhein vir ekstra privaatheid en sekuriteit.
Binne is daar ‘n oopplan-kombuis en leefarea met lugversorging. Die hoofslaapkamer het ook lugversorging en ingeboude kaste, terwyl die ander twee slaapkamers oor ingeboude stoorruimte beskik.
‘n Volledige badkamer dien die woonstel, en die motorhuis is omskep in ‘n veelsydige spasie wat as waskamer, studeerkamer of selfs ‘n vierde slaapkamer kan dien.
Die geplaveide agterplaas het ‘n waslyn en bied ‘n netjiese, onderhoudsarm buitelugruimte. Die eiendom beskik ook oor ‘n inverterstelsel vir gerief tydens beurtkrag.
Hierdie woonstel kombineer funksionaliteit, sekuriteit en eenvoud—perfek vir rustige, sorgvrye leefstyl in Thabazimbi.