Versatile Dual-Living Property with Sea Views in Dana Bay
Situated on a single erf in the heart of Dana Bay, this exceptional property features two freestanding homes—ideal for extended families, investment buyers, or dual-living purposes. With lovely sea views from the front home and modern finishes throughout, this is a rare opportunity along the Garden Route.
House 1 (Approx. 204 sqm):
This spacious home boasts beautiful ocean and greenbelt views, offering a peaceful and private coastal lifestyle. It includes:
4 bedrooms
2.5 bathrooms (main en-suite)
Open-plan lounge and living area on the lower level
Well-equipped kitchen
Built-in braai area and gas fireplace for cozy entertaining
Two shade-net carports
Enhanced security with two automatic electric gates and burglar bars
House 2 (Approx. 194 sqm):
Built just two years ago, this home offers a modern layout and western-facing views over Dana Bay (no sea view). It features:
3 bedrooms
2 bathrooms (main en-suite)
Open-plan lounge and kitchen
Outdoor braai area on a covered stoep
Storage room under the house and additional Wendy house for storage
Tiled flooring throughout
Ample open parking
This property offers outstanding flexibility—live in one house and rent the other, or create space for multigenerational living in a secure, well-located suburb close to nature, beaches, and essential amenities.
Veeldoelige Dubbelwoonhuis met See-uitsig in Dana Baai
Geleë op een erf in die gewilde Dana Baai, bied hierdie unieke eiendom twee aparte huise, ideaal vir uitgebreide gesinne, beleggers of dubbelwoon-doeleindes. Met pragtige see-uitsigte vanaf die voorste huis en moderne afwerkings, is dit ‘n seldsame geleentheid aan die Tuinroete.
Huis 1 (± 204 m²):
Hierdie ruim huis bied asemrowende uitsigte oor die see en ‘n natuurlike groenstrook. Dit sluit in:
4 slaapkamers
2.5 badkamers (hoof en-suite)
Oopplan sit- en leefarea op die onderste verdieping
Voltooi kombuis
Ingeboude braai-area en gas kaggel
Twee skadunet-motorafdakke
Goeie sekuriteit met twee outomatiese elektriese hekke en veiligheidshekkies
Huis 2 (± 194 m²):
Slegs twee jaar gelede gebou, bied hierdie moderne woning ‘n oop uitleg en uitsig oor Dana Baai (geen see-uitsig). Dit bestaan uit:
3 slaapkamers
2 badkamers (hoof en-suite)
Oopplan sitkamer en kombuis
Buitebraai op ‘n stoep
Stoorruimte onder die huis en ‘n Wendyhuis vir ekstra berging
Teëlvloere regdeur
Oop parkeerplek
Hierdie eiendom is perfek vir dubbelgebruik—woon in die een huis en verhuur die ander, of skep ruimte vir ‘n meer-generasie gesinslewe in ‘n veilige en goed geleë omgewing naby die see en plaaslike geriewe.