This 3-bedroom, 2-bathroom home is situated in a secure complex in Secunda Extension 23, nestled amongst all the up-and-coming residences. With its modern features, this home is perfect for a young family seeking style and safety.
The interior boasts modern features, including stylish wooden flooring in the bedrooms and recently upgraded kitchen and bathrooms. The home features two open-plan living areas, creating a spacious and seamless flow.
A striking feature is the stunning staircase, which provides extra storage space underneath—perfect for storing essentials or creating a cute playroom for the little ones.
The main living area opens directly to the low-maintenance garden. This outdoor space is perfect for family pets and children to safely create memories in. As an added bonus, you’ll experience the most beautiful sunsets right here!
Hierdie 3-slaapkamer, 2-badkamer huis is geleë in ‘n veilige kompleks in Secunda Uitbreiding 23, te midde van al die nuut ontwikkelende huise. Met sy moderne kenmerke is hierdie huis perfek vir ‘n jong gesin wat styl en veiligheid soek.
Die binneruim spog met moderne kenmerke, insluitend stylvolle houtvloere in die kamers en opgegradeerde kombuis en badkamers. Die huis beskik oor twee oop-plan leefareas, wat ‘n ruim en naatlose vloei skep.
‘n Opvallende kenmerk is die pragtige trap, wat ekstra stoorplek daaronder bied—perfek vir die berging van benodigdhede of die skep van ‘n oulike speelkamer vir die kleingoed.
Die leefarea maak direk oop na die lae-onderhoud tuin. Hierdie buitelugspasie is ideaal vir troeteldiere en kinders om veilig herinneringe te skep. As ‘n bykomende bonus, sal u hier die pragtigste sonsondergange ervaar!