This stunning 4-bedroom house in Secunda is spacious and airy, situated on a large corner stand of 975m². This home is perfect for a family seeking room to breathe and modern comfort.
The property features a beautiful kitchen with modern finishes and abundant cupboards, flowing seamlessly into the spacious and open-plan living areas.
All four bedrooms are spacious and fitted with built-in cupboards, providing ample storage. The main bedroom benefits from a private en-suite bathroom.
The property’s large stand ensures privacy and the large backyard provides more than enough space to keep children busy with outdoor activities.
Hierdie pragtige 4-slaapkamer huis in Secunda is ruim en lugtig, geleë op ‘n groot hoek erf van 975m². Hierdie huis is perfek vir ‘n gesin wat ruimte en moderne gerief soek.
Die eiendom beskik oor ‘n pragtige kombuis met moderne afwerkings en baie kaste, wat naatloos vloei na die ruim en oop-plan leefareas.
Al vier slaapkamers is ruim en het ingeboude kaste, wat volop stoorplek bied. Die hoofslaapkamer het ‘n private en-suite badkamer.
Die eiendom se groot erf verseker privaatheid, en die groot agterplaas bied meer as genoeg ruimte om kinders besig te hou met buitemuurse aktiwiteite.