This property in Secunda is the ideal choice for extended families or buyers interested in generating rental income. It offers maximum privacy with two separate entrances and ample parking/carports for both the house and the flat.
The three-bedroom home provides generous living space with two separate areas currently used as a sitting room and dining room. It caters to all seasons with a lovely outside patio area featuring a built-in braai for summer days, and an indoor braai/lapa area for cold Highveld evenings. The spacious kitchen includes built-in cupboards.
The spacious one-bedroom flat is fully self-contained. It boasts a modern open-plan living area and kitchen fitted with modern built-in cupboards and solid granite tops. The flat’s living area also includes its own built-in braai. It features one bedroom with built-in cupboards and an en-suite bathroom.
Additional value is added with a JoJo tank plus motor, a generator switch, and a Wendy house.
For more information on this listing contact Chantal.
Hierdie eiendom in Secunda is die ideale keuse vir uitgebreide families of kopers wat belangstel om ‘n huurinkomste uit ‘n eiendom te verdien. Dit bied maksimum privaatheid met twee aparte ingange en ruim parkering/motorafdakke vir beide die huis en die woonstel.
Die drie-slaapkamer huis bied ruim leefareas met twee areas wat tans as sitkamer en eetkamer gebruik word. Dit bied vir alle seisoene met ‘n heerlike buitepatio met ‘n ingeboude braai vir somers, en ‘n binne-braai/lapa-area vir koue Hoëveld aande. Die ruim kombuis het ingeboude kaste.
Die ruim een-slaapkamer woonstel is volledig selfstandig. Dit spog met ‘n moderne oop-plan leefarea en kombuis toegerus met moderne ingeboude kaste en soliede granietblaaie. Die woonstel se leefarea het ook sy eie ingeboude braai. Dit beskik oor een slaapkamer met kaste en ‘n en-suite badkamer.
Ekstra waarde word bygevoeg met ‘n JoJo-tenk met motor, ‘n opwekker (generator) skakelaar, en ‘n Wendy-huis.
Vir meer inligting oor hierdie lys kontak Chantal.