Welcome to a unique investment opportunity with incredible potential! This remarkable property in Secunda Central features not one, but TWO charming three-bedroom homes, perfectly situated on a corner stand. Each residence boasts its own private charm, offering a blend of modern amenities and classic appeal.
The first home welcomes you with a sunlit braai area, ideal for entertaining and family gatherings. You’ll enjoy a kitchen with ample storage, as well as distinct dining and living areas. The master suite is a comfortable retreat, featuring a generous closet and a private en-suite bathroom.
Just steps away, the second home, cleverly divided by a wall, offers its own private entrance and functions as a property of its own. It includes a contemporary kitchen, a cozy living space, three bedrooms, and a bathroom designed for relaxation.
Outside, each home benefits from its own private yard, providing endless possibilities—whether you envision a lush garden, outdoor entertaining space, or play area.
Located in a good neighborhood, this property is a versatile gem and could be your investment dream. Schedule your viewing today!
Welkom by ‘n unieke beleggingsgeleentheid met ongelooflike potensiaal! Hierdie merkwaardige eiendom beskik nie net oor een nie, maar TWEE bekoorlike drie-slaapkamer huise, perfek geleë op ‘n hoek erf. Elke woning het sy eie private sjarme, wat ‘n mengsel van moderne geriewe en klassieke aantrekkingskrag bied.
Die eerste huis verwelkom u met ‘n sonnige braai-area, ideaal vir onthaal. Geniet die kombuis met oorgenoeg stoorplek, sowel as die eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer beskik oor ‘n ruim kas en en-suite badkamer.
Net stappe weg bied die tweede huis, verdeel deur ‘n muur, sy eie ingang en funksioneer as ‘n afsonderlike eiendom. Dit sluit ook ‘n kontemporêre kombuis, ‘n gesellige leefruimte, drie slaapkamers en ‘n badkamer in.
Buite bied elke private erf eindelose moontlikhede. Geleë in ‘n goeie buurt, bied hierdie eiendom beide gerief en sjarme. Moenie u kans mis om hierdie veelsydige juweel te besit nie — dit kan u beleggingsdroom wees!