This modern family home in Suidheuwel offers a perfect balance of comfort and functionality, making it a complete, move-in ready package.
The heart of the home is a well-designed kitchen with a separate scullery, flowing seamlessly into the open-plan living and dining areas—ideal for family interaction and entertaining.
Step outside to a welcoming patio with a built-in braai, perfect for weekends with friends and family. The property further boasts three spacious bedrooms and two neat bathrooms, ensuring convenience for the whole household.
For added value and peace of mind, the home is equipped with a valuable Inverter system to keep you comfortable during loadshedding, and a JoJo tank with pump for efficient water management.
Outdoor features include a sparkling swimming pool and a pet-friendly yard. A double garage provides secure parking, completing the practical features of this desirable residence.
Hierdie moderne gesinshuis bied ‘n perfekte balans tussen gemak en funksionaliteit. Die hart van die huis is ‘n goed-ontwerpte kombuis met ‘n aparte opwaskamer (scullery), wat vloei in die oop-plan leef- en eetareas, wat dit ideaal maak vir gesinslewe en onthaal.
Stap uit na ‘n verwelkomende patio met ‘n ingeboude braai, perfek vir naweke met vriende en familie. Die eiendom spog verder met drie ruim slaapkamers en twee netjiese badkamers.
Vir bykomende waarde beskik die huis oor ‘n sprankelende swembad, ‘n JoJo-tenk met pomp, en ‘n omskakelaarstelsel (inverter) om u gemaklik te hou tydens beurtkrag. ‘n Dubbelmotorhuis bied veilige parkering, terwyl die troeteldier-vriendelike erf hierdie eiendom ideaal maak vir die hele gesin.
Hierdie huis is intrek-gereed en bied beide leefstyl en praktiese nut in een volledige pakket.