Modern 3-Bedroom Homes – New Development in Kenleaf, Brakpan
This exciting new development in Kenleaf, Brakpan, offers modern 3-bedroom, 2-bathroom homes with stylish finishes and secure, comfortable living.
The photos displayed are of the fully furnished 3-bedroom show unit, giving you a true reflection of the space and design.
Whether you are a first-time buyer, growing family, or investor, these homes present excellent value – with all transfer and bond costs included, saving you thousands.
Contact any of our experienced sales agents today to set up an appointment to view the furnished show unit and secure your home in this sought-after development.
Moderne 3-Slaapkamer Huise – Nuwe Ontwikkeling in Kenleaf, Brakpan
Hierdie opwindende nuwe ontwikkeling in Kenleaf, Brakpan bied moderne 3-slaapkamer, 2-badkamer huise met stylvolle afwerkings en veilige, gerieflike leefstyl.
Die foto’s wys die volledig gemeubileerde 3-slaapkamer toon-eenheid, wat ’n akkurate indruk gee van die ruimte en ontwerp.
Of jy nou ’n eerstekeer-koper, groeiende gesin of belegger is – hierdie huise bied uitstekende waarde met alle registrasie- en bondkoste ingesluit.
Kontak enige van ons ervare verkoopsagente vandag om ’n afspraak te reël en die gemeubileerde toon-eenheid te besigtig, en verseker jou plek in hierdie gesogte ontwikkeling.