This sunny, north-facing 3-bedroom home is perfectly set on an 892m² stand in a quiet street, offering peace and privacy while still being close to amenities.
The home boasts a beautiful established garden, while the entertainment area with bar, sparkling pool and lapa creates the ideal space to host family and friends, or simply relax in your own private haven.
A separate 1-bedroom flatlet with a spacious lounge and bathroom makes this property perfect for extended family or rental income.
The newly renovated kitchen is fitted with granite tops and ample cupboard space, designed for modern convenience.
Parking is never an issue, with a double tandem garage big enough for 4 cars (or even a caravan), plus a double carport.
Call us today to arrange a viewing and make this your forever home!
Hierdie sonryke noord-gefaseerde 3-slaapkamer huis is geleë op ’n 892m² erf in ’n stil straat – die perfekte kombinasie van rus en gerief.
Die eiendom spog met ’n pragtige gevestigde tuin en ’n vermaakarea met kroeg, swembad en lapa – ideaal vir gesinskuier of om vriende te onthaal.
’n Afsonderlike 1-slaapkamer woonstel met ruim sitkamer en badkamer bied uitstekende waarde vir familie-akkommodasie of ekstra huurinkomste.
Die nuut opgeknapte kombuis is toegerus met granietblaaie en genoeg pakplek.
Parkering sluit in ’n dubbel tandem motorhuis met plek vir 4 motors of ’n karavaan, asook ’n dubbel afdak.
Skakel ons vandag om jou besigtiging te bespreek en hierdie huis jou eie te maak!