This beautifully maintained facebrick home offers a perfect blend of comfort, style, and security in the sought-after area of Kenleaf, Brakpan.
The home boasts 3 spacious bedrooms and 2 newly renovated full bathrooms, ideal for a modern family. The living areas include a large open-plan lounge and a separate dining room, creating a warm and inviting atmosphere for entertaining and family gatherings.
Step outside into your enclosed private garden, where you can relax, unwind, and enjoy the sunshine in complete privacy.
With its low-maintenance facebrick design and secure access-controlled entrance, this property offers the winning combination of lock-up-and-go convenience, security, and a peaceful lifestyle.
Call Angeline today to arrange a private viewing of this gem!
Hierdie netjiese baksteenhuis bied die ideale kombinasie van gerief, styl en sekuriteit in die gesogte Kenleaf-gebied van Brakpan.
Die huis beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 nuut opgeknapte vol badkamers, perfek vir ’n moderne gesin. Die leefareas sluit in ’n groot oopplan-sitkamer en ’n aparte eetkamer, wat ’n warm en uitnodigende atmosfeer skep vir gesinsbyeenkomste of vermaak.
Buite wag jou ’n pragtige ingeslote tuin waar jy kan ontspan en die son geniet in volkome privaatheid.
Met sy lae instandhouding baksteenontwerp en toegangsbeheer-sekuriteit, bied hierdie eiendom die wenkombinasie van veiligheid, gemak en rustige leefstyl.
Kontak Angeline vandag om jou privaat besigtiging te reël!