Welcome to Heasley Place, an exciting new development in Denneoord, Brakpan, offering modern family living at exceptional value.
These luxury double storey homes feature 3 spacious bedrooms, 2 bathrooms, and an ultra-modern kitchen with Sigma Quartz countertops and a gas hob. The main bedroom includes a private balcony, while each unit comes with a double garage and its own pet-friendly enclosed garden.
Security is top priority with access-controlled entry, a wireless alarm system, 12 months armed response, pre-paid electricity, and individual water meters.
With NO transfer and bond fees, you save over R80 000, plus 100% bond finance is available. A R10 000 deposit secures your home today.
Don’t delay — units are selling fast! Contact me now to book your viewing.
Welkom by Heasley Place, ’n splinternuwe ontwikkeling in Denneoord, Brakpan, wat moderne gesinslewe en uitstekende waarde bied.
Hierdie luukse dubbelverdieping-eenhede bestaan uit 3 ruim slaapkamers, 2 moderne badkamers, en ’n ultramoderne kombuis met Sigma Quartz werkoppervlaktes en ’n gasstoof. Die hoofslaapkamer het ’n privaat balkon, en elke huis sluit ’n dubbelmotorhuis en troeteldiervriendelike, omheinde tuin in.
Sekuriteit sluit in: toegangsbeheer, draadlose alarmstelsel, 12 maande gewapende reaksie, voorafbetaalde elektrisiteit en individuele watermeters.
Met GEEN oordrag- en verbandfooie (spaar meer as R80 000) en 100% finansiering beskikbaar, kan jy jou droomhuis verseker met slegs ’n R10 000 deposito.
Moenie wag nie – eenhede verkoop vinnig! Kontak my vandag.