This magnificent double storey home in Sonneveld, Brakpan offers a perfect blend of style, comfort, and opulence, designed for both relaxation and entertainment.
Boasting 3 spacious bedrooms and 2 full bathrooms, the master suite includes a private pajama lounge upstairs and balcony. The expansive open-plan lounge and dining room flows seamlessly into the enclosed entertainment area, where you’ll find an indoor heated pool and jacuzzi – perfect for year-round enjoyment.
Additional features include 3 tiled garages, a gas fireplace, built-in braai, jet bath, separate laundry, air-conditioning, and a secure alarm system. Set on an 825m² stand, this home combines luxury, privacy, security, and warmth.
Call Angeline today to make this dream home yours!
Hierdie pragtige dubbelverdieping-huis in Sonneveld, Brakpan bied ’n perfekte kombinasie van styl, gemak en luuksheid, ideaal vir ontspanning en vermaak.
Die huis beskik oor 3 ruim slaapkamers en 2 volledige badkamers, met die hoofslaapkamer wat ’n privaat pyjama-sitkamer en balkon insluit. Die groot oopplan-sitkamer en eetkamer lei na die ingeslote vermaakarea met ’n binne-verhitte swembad en jacuzzi – perfek vir die hele jaar.
Verder sluit dit in: 3 geteilte motorhuise, ’n gas kaggel, ingeboude braai, jet-bad, aparte waskamer, lugversorging en ’n sekuriteitsalarmstelsel. Geleë op ’n 825m² erf, bied hierdie huis die ideale balans van luuksheid, privaatheid, sekuriteit en warmte.
Skakel Angeline vandag om hierdie droomhuis jou eie te maak!