Welcome to Heasley Place, a brand-new secure residential estate in Denneoord, Brakpan, offering luxury double-storey homes from just R1 180 000.
These stylish 3-bedroom homes have been designed with modern convenience in mind, boasting high-end finishes, tiled interiors, and ultra-modern kitchens with Sigma Quartz tops and a gas hob. The main bedroom comes with its own private balcony, while the private enclosed gardens are pet-friendly – perfect for family living.
Enjoy the peace of mind of 24-hour access control, wireless alarm system, and 12 months armed response included. With no transfer or bond fees (saving you over R80 000), and only a R10 000 deposit required to secure, this is the ideal opportunity to own your dream home or secure a valuable investment.
Contact me today to secure your unit – selling fast!
Welkom by Heasley Place, ’n splinternuwe veilige residensiële landgoed in Denneoord, Brakpan, wat luukse dubbelverdieping-huise aanbied vanaf slegs R1 180 000.
Hierdie moderne 3-slaapkamerhuise bied hoë-end afwerkings, ’n ultra-moderne kombuis met Sigma Quartz-werkoppervlaktes en gasstoof, asook privaat omheinde tuine wat troeteldiervriendelik is. Die hoofslaapkamer het sy eie balkon, terwyl die dubbelmotorhuis en volledige teëlvloere ekstra gerief en styl verseker.
Geniet gemoedsrus met 24-uur toegangsbeheer, ’n draadlose alarmstelsel en 12 maande gewapende reaksie ingesluit. Met geen oordrag- of verbandfooie (’n besparing van meer as R80 000), en slegs R10 000 deposito om jou huis te verseker, is dit die perfekte kans vir jou en jou gesin – of as ’n belegging.
Kontak my vandag om jou eenheid te bespreek – dit verkoop vinnig!