This beautifully renovated home in Brakpan North is the ideal choice for first-time buyers, couples, or small families looking for comfort and convenience.
Upstairs, you’ll find 2 spacious bedrooms, with the main bedroom opening onto a private balcony, plus a modern bathroom. Downstairs offers a guest toilet, as well as a spacious open-plan lounge and dining room leading out to a tiled entertainment patio.
Additional features include covered parking with direct access into the scullery, ensuring both practicality and security.
With nothing more to do but move in, this home is sure to sell quickly. Don’t delay – call today to arrange your private viewing.
Hierdie pragtig opgeknapte huis in Brakpan-Noord is die ideale keuse vir eerstekeer-kopers, paartjies of klein gesinne wat gerief en gemak soek.
Bo vind jy 2 ruim slaapkamers, met die hoofslaapkamer wat uitloop op ’n privaat balkon, asook ’n moderne badkamer. Onder bied die huis ’n gaste-toilet, sowel as ’n oopplan sit- en eetkamer wat uitloop na ’n geteëlde vermaakstoep.
Bykomende geriewe sluit in onderdakparkering met direkte toegang tot die opwas, wat beide praktiesheid en sekuriteit verseker.
Met niks meer om te doen behalwe intrek nie, sal hierdie huis vinnig verkoop. Moenie wag nie – skakel vandag nog om jou privaat besigtiging te reël.