2 Bedroom Simplex For Sale – Sunair Park, Brakpan
Situated in a neat facebrick complex, this spacious and beautifully renovated simplex offers the perfect lock-up-and-go lifestyle.
The unit features a private enclosed garden (not pet-friendly), ensuring your own peaceful outdoor space. Inside, you’ll find:
2 Bedrooms
1 Fully renovated bathroom
Large lounge with open-plan, modern kitchen
Garage with storage space
The complex also boasts a communal swimming pool, perfect for summer relaxation.
This is a magnificent unit that won’t stay on the market for long!
Call today to arrange your private viewing.
2 Slaapkamer Simplex Te Koop – Sunair Park, Brakpan
Geleë in ’n netjiese gesigsteen-kompleks bied hierdie ruim en pragtig gemoderniseerde simplex die ideale “lock-up-and-go” leefstyl.
Die eenheid beskik oor ’n privaat, omheinde tuin (ongelukkig nie troeteldier-vriendelik nie). Binne vind jy:
2 Slaapkamers
1 Ten volle gemoderniseerde badkamer
Groot sitkamer met oopplan, moderne kombuis
Motorhuis met stoorplek
Die kompleks bied ook ’n gemeenskaplike swembad, ideaal vir die warm somersdae.
Hierdie is ’n uitstekende eenheid wat vinnig sal verkoop!
Skakel ons vandag om jou privaat besigtiging te reël.